Die Gemeentes van Christus: Mannekamp 2026 - Christian Events
Share on Facebook

Die Gemeentes van Christus: Mannekamp 2026

14th August 2026 (Friday) - 16th August (Sunday)


Manne, maak reg vir 'n kragtige naweek van broederskap, geloof, groei en doelgerigtheid!
Die tema vir vanjaar se Mannekamp is: "Eers was ek blind, maar nou kan ek sien"
Kom saam met ander manne om te herlaai, te groei in jou verhouding met God, nuwe vriendskappe te bou en herinner te word aan jou roeping as man.
Datum: 14 - 16 Augustus 2026
Plek: ACVV JBay
Koste: R550 per persoon } Alle etes ingesluit
Daar is reeds 'n inskrywingslys by die kerk se ingang waar manne wat graag wil gaan, hul name kan opskryf.
Moenie hierdie geleentheid misloop nie - kom wees deel van 'n naweek waar ons as manne saamstaan, mekaar versterk en God se plan vir ons lewens ontdek.
Kontak: Past Iggie - 082 965 2095
Broerskap * Geloof * Groei * Doelgerig

[ More about Die Gemeentes van Christus Kabega Park  ~  Map ] 
Category: Mens Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]